Geniet jou buitelug-leefruimte
PROMOSIE Die warmer maande is eindelik hier, en daar is min dinge so lekker soos om op ’n warm dag saam met familie en vriende uit te span. Geniet hierdie somer buitelug-etes en ’n tradisionele...
View ArticleKersversierings by die strand
Is jy een van die gelukkiges wat Kersfees by die see gaan deurbring? Hier is ’n paar dekor-idees vir Kersfees wat jy saam met die kleinspan kan maak. Dit is amper te veel om te hanteer – ’n...
View ArticleVyf wenke vir ’n romantiese Valentynsdag
Dis Februarie, die liefdesmaand. War kom dit vandaan? Daar is verskeie legendes oor die oorsprong van Valentynsdag en almal behels dat jy jou liefde met ’n opoffering toon. In ons gejaagde lewe vier...
View ArticleSo vou jy die perfekte paslaken
Paslakens is opsigselwers ‘n wonderlike ding. Maar o weë, wanneer dit by opvoutyd kom is dit ‘n ander storie. Dit bondel, dis skeef, dit kreukel en dit dryf jou geheel en al teen die mure uit. Ons het...
View ArticleVir gesonder spysvertering moet jy jou skoonmaakrooster verslap
Dié van julle wat nie alte stortverskrik is nie en ook geen kwaad daarin sien as die stof opgaar nie, kan moontlik gelukkig wees, aangesien daar beweer word dat ’n ietwat slap houding jeens...
View ArticleDié bisarre uitvindsel vou jou wasgoed vir jou op!
Wasgoed opvou is net een van daardie dinge wat gedoen moet word, maar dit maak dit nie enigsins minder moeisaam nie. Foto: wenn.com Maar nou het uitvinders iets uitgedink wat wasdag makliker (en...
View ArticleKyk: So maak jy ‘n tuinswaai net soos Suzelle DIY
Teen die tyd weet jy al dat die kombinasie van Suzelle DIY, haar stilswyende assistent, Marianne, en ‘n paar blink idees altyd hope pret oplewer. Soos hierdie vernuftige swaai. Vanjaar word daar op...
View ArticleHier’s ’n plaaslike supersjef se topwenke vir ’n smullekker feestyd...
Met een van die beste restaurante in die land en twee ander in die wynlande en ’n vierde wat binnekort in Kaapstad open, weet die supersjef Bertus Basson beslis hoe om met kos te beïndruk. Van Saterdag...
View ArticleMaak jul eie reënmeter
Vakansie-doending vir die dag: Bly julle in ‘n somerreënvalstreek? Gebruik dan die ekstra tyd wat jy saam met jou kinders het om ’n reënmeter te bou en hulle aan die wilde, onvoorspelbare wêreld van...
View ArticleSewe superwasgoedwenke om jou klere weer fantasties te laat lyk
Sulette Jacobs, produkbemarkingsbestuurder by LG, deel sewe maniere waarop jy wasgoed was minder van ’n sleurtaak kan maak. Sy kyk na alles van eenvoudige vlekverwydering tot droog-idees. Die meeste...
View Article